|
Individuele Kentekens
Beste Verkenner en offisier
Die kriteria vir die afhandeling van spesialisasies soos in die nuwe boek verskyn op die bladsy. Onthou asseblief dat ‘n Verkenner al die kriteria moet afhandel om die kenteken te verdien. Die kriteria dien nie slegs net as riglyn van wat gedoen sou kon word nie.
Sommige van die ou bekende kentekens verskyn nie op die blad of in die nuwe boek nie. Daardie kentekens is tans nog in hersiening en daarom geld die vereistes soos in die vorige boek gepubliseer tans nog. Die kentekens sluit in: Selfbehoud ,Bybelkennis
Kontak ons gerus indien julle kommentaar het op enige van die spesialisasies en met idees vir nuwes wat ons kan byvoeg.
Ons sien uit daarna om van julle te hoor!
Groete
NK: Verkenners
|