Goedgekeurde Onafhanklike Instansies
Hier is 'n blad met die goedgekeurde onafhanklike instansie
wat sekere spesialisasies kan aanbied:
Riglyne en vormsDaar is toenemend versoeke van sowel binne Die Voortrekkers as van buite dat daar Verkennerspesialisasies aangebied kan word deur onafhanklike Nie-Voortrekker instansies. Aangesien hierdie instansies onafhanklik van Die Voortrekkers bedryf word, val dit nie onder die gesagstrukture van Die Voortrekkers nie en benodig dit dus 'n spesiale manier van hantering.
Hierdie dokument het ten doel om 'n riglyn daar te stel ten einde onafhanklike Nie-Voortrekker instansies by Die Voortrekkers te akkrediteer ten einde hulle in staat te stel om Verkennerspesialisasies te kan aanbied met die goedkeuring van Die Voortrekkers en op die vlak en standaard soos deur Die Voortrekkers voorgeskryf.
Riglyne en vorms vir Instansies.pdf
|