Die Voortrekkers
.
Spesialisasieboek

Die hele Spesialisasieboek / Individuele Kentekens

Beste Verkenner en offisier

Die kriteria vir die afhandeling van spesialisasies soos in die nuwe boek verskyn op die bladsy.  Onthou asseblief dat ‘n Verkenner al die kriteria moet afhandel om die kenteken te verdien.  Die kriteria dien nie slegs net as riglyn van wat gedoen sou kon word nie.

Sommige van die ou bekende kentekens verskyn nie op die blad of in die nuwe boek nie.  Daardie kentekens is tans nog in hersiening en daarom geld die vereistes soos in die vorige boek gepubliseer tans nog.  Die kentekens sluit in:
Selfbehoud , Seilkuns' Seilvernuf, Bybelkennis

Ons is ook voortdurend besig met die skryf en proefaanbiedings van nuwe kentekens. ‘n Paar waarna julle solank kan uitsien:
Soutwaterhengel
Varswaterhengel
Boogskiet
Rotsklim
Absail
Waardes
Manne/Vroue uit die Bybel
Kerkjaar
Volkspele
Dorslandtrek
Padda-identifisering

Kontak ons gerus indien julle kommentaar het op enige van die spesialisasies en met idees vir nuwes wat ons kan byvoeg.

Ons sien uit daarna om van julle te hoor!

Groete
NK: Verkenners

Afrikaanse Taalgeskiedenis Afrikaner Erfenis Afrikanergeskiedenis
Afrikanertradisies Anglo Boereoorlog Berge
Bouwerk Brandery Brandweer
Burgerskap Dansvaardighede Dienaar-Leier
Dorsland Trek Ekologie Elektrisiteit
Elektronika Familiekunde Fietsryer
Fotografie Gevorderde Noodhulp Handvaardigheid
Huishouding Jag & Wildbeheer Joernalistiek
Kaart & satellietkompas Kampbeveiliging Kampkommunikasie
Kamplewe Kampvuurkonsert Kerkjaar
Kommunikasie Kuns Kuswag
Lewensvaardighede Musiekwaardering Nasionale Gedenkwaardighede
Natuurbewaring Nutsman Omgewingskennis
Ondernemerskap Paraatheid Radio-amateur
Radio Operateur Radiospraak Rekenaarkunde
Roeikunde Rotshengel Ruimte
Ruiterkuns Sang Seekunde
Seeroeikunde Seilkuns Seilvernuf
Selfverdediging Selfverweseliking Seremonies
Skoonheid en Sjarme Snorkelduik Soutwaterhengel
Spyseniering Sterrekunde Strandstudie
Strandvernuf Touwerk Tradisionele spele
Tuinbou Tuisverpleging Varswaterkunde
Veldstudie Veldvernuf Verfwerk
Verkeersveiligheid Vliegkuns Voetslaner
Vuurwapens Waardes Waterredding
Werktuigkunde Wynkennis Boogskiet

Die webwerf is ontwerp deur Doenit.net